ʼn Ryk man se lewe stort om hom in duie. Hy besluit om hom op ʼn berg te gaan afsonder waar hy sy wonde kan lek. Hy dog dat hy alleen in ʼn vallei op die berg is maar kom dan agter dat daar ʼn eksentrieke ou kluisenaar woon. Die twee ontmoed mekaar en as gevolg van die ou man se wysheid leer hy wat die geheim van die lewe is. Hy kry ʼn insig in die merkwaardige kennis waaroor die Boesmans van eeue gelede beskik het. Die verhaal is deurspek met esoteriese wyshede wat nuwe insig gee aan vrydenkende lesers wat gewillig is om geïndoktrineerde kennis te heroorweeg.
Be the first to review “Die Berg” Reactie annuleren
Related products
Biografieën
10,31 €
Biografieën
6,87 €
Sale!
Biografieën
Biografieën
11,09 €
Sale!
Biografieën
Biografieën
6,01 €
Biografieën
4,21 €
Biografieën
9,37 €
Sale!
Biografieën
Sale!
Biografieën
Sale!
Biografieën
Biografieën
5,07 €
Biografieën
9,37 €
Sale!
Biografieën
Biografieën
5,15 €
Sale!
Biografieën


Reviews
There are no reviews yet.